Vanoosthuyse het puik ingeskakel by die klassieke stylvertolking van Mozart waarin die larghetto ’n juweel was. Die klarinet het bo die gedempte strykerbegeleiding gesweef met ’n klank wat tot in ’n mens se siel gereik het. … Vanoosthuyse as ’n kunstenaar “van ware internasionale standaard” Elretha Britz
Volksblad Bloemfontein, Zuid Afrika/South Africa
Agenda
Er zijn momenteel geen events gepland.
Van die saamstel van ’n hoogs luisterbare program tot die vertolking van elke noot en nuanse was die uitvoering louter plesier. Die bonus van die aand was die klarinetspeler Eddy Vanoosthuyse… Vanoosthuyse as ’n kunstenaar “van ware internasionale standaard” Elretha Britz
Volksblad Bloemfontein, Zuid Afrika/South Africa