The most beautiful clarinetsound I ever heard! Paul Strauss Conductor

Links

Intro

Vanoosthuyse het puik ingeskakel by die klassieke stylvertolking van Mozart waarin die larghetto ’n juweel was. Die klarinet het bo die gedempte strykerbegeleiding gesweef met ’n klank wat tot in ’n mens se siel gereik het. … Vanoosthuyse as ’n kunstenaar “van ware internasionale standaard” Elretha Britz Volksblad Bloemfontein, Zuid Afrika/South Africa